Dis Lekker Ou Jan, Boeremeisie

Rus en Vrede

Ben Bicycle, Van ‘n Druppel tot ‘n Brander

 

 

Bonus Items

Ek glo daaraan om altyd iets terug te gee aan my talle ondersteuners en bewonderaars en op hierdie blad sal daar van tyd tot tyd ‘n verassing wees.

    Nuusbrief

    • As jy soms vergeet om te kyk waar Adam volgende optree, kan ons jou help.
      • Ons gaan ‘n maandelikse nuusbrief saamstel en uit stuur per e-pos aan al die intekenaars wat geregistreer het. Registreer vandag as jy hierdie Nuusbrief wil ontvang.
      • Julle is ook meer as welkom om te deel in die Nuusbrief deur julle insette te stuur aan;

    CD Klankbaan

    • Luister gerus na die CD klankbane wat beskikbaar is. Elke CD se klankbaan sal in ‘n nuwe skerm oopmaak. Onthou om eers die een toe te maak voor jy na die volgende een gaan. Neem ook asseblief kennis dat die kwaliteit van hierdie klankbane verswak is om dit moontlik te maak dat jy daarna kan luister. As jy ‘n gewone landlyn gebruik kan dit dalk ‘n rukkie neem alvorens die liedjies begin speel, wees maar ‘n bietjie geduldig.

     

Adam Tas - Nuusbrief

As jy die maandelikse nuusbrief van al Adam se optredes en nuus wil ontvang moet jy nou dadelik registreer.

 

Registreer nou!

 

Jou Naam

 

Van waar is jy?

 

 

Jou E-pos

 

 

 

line

  

Biografie, CD’s & DVD’s, Optredes, Forum / Nuus, Fotoblad, Kontakte, Bonus, Webwerf Uitleg

  

Afrikaanse Musiek - Adam Tas

Webwerf ontwerp en onderhou deur JJs Freelancing

Die webwerf word ondersteun deur

Vetseun, Kalahari Ads, JJs Freelancing

© Adam Tas 2007-2009