Forum & Nuus
Besoek hierdie bladsy gereeld vir die nuutste nuus en forum besprekings.
Uit Adam se pen!
Aan my God daarbo, dankie dat U my so mooi dra en dankie vir my musiek wat U in my laat bly. “Van ‘n druppel tot ‘n brander” is hoe ek die lewe sien, als sal verander maak nie saak hoe diep jou fondasies is nie.
Almal wat die musiek luister, geniet dit. Dis met liefde gemaak.
|