Enkelsnit · 2024 Saai Die grond, die groei — en die wete dat dit wat jy vandag doen, môre 'n oes kan word.
Enkelsnit · 2025 John Deere Rou, herkenbaar, onmiskenbaar Adam Tas — 'n lied met modder aan sy stewels.
Enkelsnit · 2026 Die Hoekom's Die vrae wat met ouderdom en ervaring al hoe groter word — 'n lied van diepgang en eerlikheid.
17 Julie 2026 Rotsvas Ter viering van Die Voortrekkers se 95ste bestaansjaar Standvastigheid. Waardes. Geloof. Erfenis. Om vas te staan wanneer die wêreld rondom jou verander. Saam met Liezel Pieters